26
Jul

GROOTPLAAS ONDERHOUD – 25 JULIE 2017 – ELSJE JOUBERT

Elsje Joubert, waarnemende tegniese bestuurder van Subtrop, gesels oor die subtropiese vrugtebedryf en gee raad oor stinkbesies en makadamiaboerdery.